Waaroor skryf ek eksamen? - Graad 11
Hier is die punte waaroor jy in die komende eind-eksamen sal skryf.
Vraestel 1 - Fisiologie (Menslike kennis) 150 punte
2. Diere-voeding (18%)*
3. Energie-omskakeling: Respirasie (10%)*
4. Gaswisseling (15%)*
5. Ekskresie in die mens (15%)*
6. Populasie Ekologie (24%)*
*Persentasie van die vraag-versameling in die vraestel.
Vraestel 2- Ekologie (Natuurlike omgewing) 150 punte
1. Biodiversiteit en klassifikasie van mikro- organismes (20%)*
2. Biodiversiteit in plante en reproduksie (20%)*
3. Biodiversiteit van diere (13%)*
4. Menslike impak op die omgewing: huidige krisisse (47%)* + langvraag.
V1 Resparatoriese-siektes, oorsake, voorkoming
Inpak van menslike poulasie op habitatte / biosfere
Populasie- oorbevolking; aardverwarming
V2 Menslike inpak op die omgewing
Belangrikheid van Biodiversiteit t.o.v water bronne
Lekker leer!
Mnr. S. Thiart (lwbokkies@gmail.com)
Goeiedag my Graad 11's,
AntwoordVee uitEk hoop jy het al begin met voorbereiding.. Plaas jou vrae hier in die opmerkings-skakel en ek sal jou daarmee help. Om hierdie wyse help ons sommer almal.
LW groete,
Prof ST