Waaroor skryf ek eksamen? - Graad 10
Hierdie in die punte (topics) waaroor jy in die eind-eksamen sal skryf.
Vraestel 1: Fisiologie (Menslike Kennis)
1. Chemie van die lewe (16%)*
2. Selle: Basiese eenheid van lewe (17%)*
3. Selding: Slegs mitose (12)*
4. Plant- en Dierweefsel (13%)*
5. Plantorgane van die blaar (3)* Moontlike byskrifte by 'n tekts.
6. Ondersteuning en vervoerstelsels: Plante (17%)*
7. Ondersteuningstelsels: Diere (17%)*
*Persentasie van vraagsamestelling in die vraestel.
Vraestel 2: Ekologie (Natuurlike omgewing)
1. Vervoerstelsels in soogdiere (hart en pulmonêre-siklus) (20%)*
2. Biosfeer en Ekosisteme (Biome) (40%)*
3. Biodiversiteit en Klassifikasie (7%)*
4. Geskiedenis van Lewe op Aarde (33%)*
*Persentasie van vraagsamestelling in die vraestel.
Moontlike langvrae:
V1: Mitose
Oorsake, Simptome en Voorkoming van skiete(s)
Ondersteuningstelsels
V2 Aardverwarming (Kweekhuiseffek)
Pulmonêre siklus / diastool & sistool
Waarom is fossiele belangrik?
Geskiedenis van Aarde.
Lekker leer,
Mnr. S. Thiart (lwbokkies@gmail.com)
Goeiedag my kinders...
AntwoordVee uitLeer hard vir jou komende vraestel. Plaas ook vrae hier op die blog sodat ek jou daarmee kan help. Op hierdie wyse help ek almal sommer. Onthou, ek sal jou in jou eksamenlokaal kom haal vir die prakties op d-day. Moenie vir my kom soek nie. Ek sal nie vergeet nie.
Lekker voorberei!
Groete,
Prof ST