Borskanker, soos enige ander kanker word veroorsaak deur 'n Karsinogeen. 'n Karsinogeen is 'n kanker-wekkende geen wat selle abnormaal laat verdeel. Maak nie saak wat jou ouderdom is nie, jy kan deur kanker geraak word. Vereenselwig jou met die nodig inligting.
Groete, Mnr. S. Thiart (LW Bokkies) |
Geen opmerkings nie:
Plaas 'n opmerking