Wikipedia
Soekresultate
Saterdag 14 November 2015
Saterdag 07 November 2015
Donderdag 05 November 2015
Woensdag 04 November 2015
KLASSIFIKASIE VAN ORGANISMES
CARL LINNAEUS, 'n Sweeds Botanis (iemand wat die ryk van plante bestudeer), was die eerste persoon om organismes in twee ryke te verdeel nl. Plantea (plante) en Animalia (diere).
LINNAEUS het 'n hiërargiese klassikikasiestelsel ontwerp, waar sewe (NB) kategorieë (taksons) en elke ryk gebruik is.
1. RYK
2. FILUM
3. KLAS
4. ORDE
5. FAMILIE
6. GENUS
7. SPESIE
Die groepe waarin organismes verdeel word staan bekend as taksons. Die formele wetenskaplike klassifikasie van organismes staan as TAKSONOMIE bekend.
LINNAEUS het 'n hiërargiese klassikikasiestelsel ontwerp, waar sewe (NB) kategorieë (taksons) en elke ryk gebruik is.
1. RYK
2. FILUM
3. KLAS
4. ORDE
5. FAMILIE
6. GENUS
7. SPESIE
Die groepe waarin organismes verdeel word staan bekend as taksons. Die formele wetenskaplike klassifikasie van organismes staan as TAKSONOMIE bekend.
- Boostaande kategorieë is gebaseer op gedeelde fisiese kenmerke binne elek groep.
- Die klassifikasie begin by RYK, met elke daaropvolgende vlak van klassifikasie wat al meer en meer spesifiek raak.
- Organismes binne dieselfde familie het dus meer in gemeen as organismes binne dieselfde orde, ens.
***'n Ryk word diere onderverdeel in filums, maar by plante word die term DIVISIE gebruik.***
Daar is dus vyf ryke waarin organismes geplaas kan word nl. MONERA, PROSISTA, FUNGI, PLANTEA en ANIMALIA. Hier speel 'n paar kritera 'n rol waarin organismes geplaas word, t.o.v die ryk.*
- Liggaamstruktuur
- Selstruktuur
- Samestelling van SELWAND
- Beweeglikheid
- Voedingswyse
- Voortplanting
Hoop dit help jou om die klassifikasie van organismes beter te verstaan.
Groete,
Prof Thiart
Dinsdag 03 November 2015
Sondag 01 November 2015
MOVEMBER 2015
MOVEMBER Die bewusmaking veldtog vir die gesondheid van mans. Hierdie beweging fokus op die fonds-insameling vir die verligting van gesondheidskwessies wat mans / seuns raak. Gesondheidskwessies sluit in: 1. Prostaatkanker 2. Testikulêre kanker 3. Geestelikegesondheid 4. Beweeglikheid Teken nou aan en vorm deel van hierdie beweging : movember sign on Groete, Mnr. S, Thiart (LW Bokkies) |
CANSA BORSKANKER BEWUSMAKING
LABORATORIUM-JASSE BESKIKBAAR VIR 2016
PERIODIEKE TABEL
Daar is 112 elemente op die periodieke tabel...
Elemente van links na regs, staan as groepe bekend. Die tabel van 112 elemente het 18 groepe.
Elemente van bo na onder, staan as die periodes bekend. Daar is 7 periodes op die tabel.
Verder, groepeer die tabel die elemente volgens: vastestof, vloeistof, gas en "onbekendes".
Maar, die twee belangrikste tipes elemente wat die tabel moet van onderskeid tref, is metale en nie-metale.
Onthou die basics vir jou toets!
Hierdie skakel, Fun Elements , wys hoe maklik dit is om dit te onthou.
Groete,
Mnr. S. Thiart
Teken in op:
Plasings (Atom)